Kliek hier om aansoek te doen 

---

Click here to apply

OPEDAG

OPEN DAY

Sien jouself - See yourself

In Ferdies

VERDERE INLIGTING/ MORE INFORMATION

Die 2020 Opedag is vanjaar 'n aanlyn-virtuele ervaring. Na die lewendige uitsending op 11 Julie 2020 om 10h30, is die opedag permanent op ons YouTube kanaal beskikbaar gemaak. Jy kan op die onderste fliekskakel kliek wat jou direk na die opedagvideo sal neem.  Onthou om aanlyn aansoek te doen deur die onderstaande koevertskakel te volg.

...

The 2020 Open day is an online-virtual experience this year. After the live broadcast on 11 July 2020 at 10h30, the open day was permanently made available on our YouTube channel. You can click on the movie link that will take you directly to our open day video. Please remember to apply online by following the envelope link given below.

Kliek hier om die opedag te kyk 

---

Click here to watch our open day

Aansoekvorm - Application form

Ferdies is opgewonde om ons aanlyn aansoeke bekend te stel. Kliek asseblief op die blou onderstaande koevert om die aansoekproses in Afrikaans te begin. Kliek hier vir 'n volledige lys van dokumentasie wat u moet gereed hê tydens die aansoekproses.

- - - - - - - - - - - - -

We are excited to announce the opening of our online applications. Please click on the silver envelope below to start the application process in English. Click here for a full list of all the documentation you will require during the application process.

Afrikaans

English

Vakke & finansies - Subjects & finances

Kliek asseblief op die onderstaande skooltas vir 'n lys van vakke wat by Ferdies aangebied word. Kliek asseblief op die beursie vir inligting rakende finansies.

- - - - - - - - - - - - -

Click on the briefcase below for a list of subjects offered at Ferdies. Please click on the wallet for financial information.

MEER INLIGTING OOR 2021/ MORE INFORMATION ABOUT 2021

AANLYNPLATFORMS - ONLINE PLATFORMS

Word deel van die Ferdie familie en volg die volgende skakels om ingelig en opgedateer te bly. / Become part of the Ferdie family by following the links mentioned below to stay informed and updated
Website:
www.ferdies.co.za
Facebook:
www.facebook.com/pg/hsferdies
Instagram:
instagram.com/hsferdies?igshid=1wk1yrvzoqzb1
YouTube:
www.youtube.com/channel/UCRFu6HgguDJqE-vNXXS0GGg
D6:
www.d6technology.com/downloads/school

REGISTRASIE-SLUITINGSDATUM - REGISTRATION CLOSING DATE

Aansoeke tot die skool sluit 31 Julie 2020.

...

Applications to the school close on 31 July 2020.

 

© 2020 Created by Cila Faul with wix.com for Ferdinand Postma High School

  • Grey LinkedIn Icon
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Google+ Icon
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now